Back to All Events

Afrikaans is Lekker Toronto

Hierdie gaan 'n fees wees met Jo Black en Appel in Oakville. Kry jou kaartjies want dit gaan uitverkoop. Deure open teen 6pm en ons begin teen 6:30pm. Daar sal kos en drank beskikbaar wees by die optrede. Hierdie optrede is moontlik met die die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd, Saffela, All 4 Travel en Versfeld & Hugo Immigrasie
Kaartjies open Vrydag 28 Februarie / Tickets available from 28 February. First 6 rows will be numbered and from row 7 it is General Admission

Kom kuier saam by Saffela. Suid Afrikaanse fees in Oakdale

Previous
Previous
28 June

Trots Afrikaans Perth

Next
Next
26 July

Afrikaans is Lekker Saskatoon