Hierdie gaan 'n fees wees met Jo Black en Appel in Saskatoon. Kry jou kaartjies want dit gaan uitverkoop. Deure open teen 6pm en ons begin teen 6:30pm. Daar sal kos en drank beskikbaar wees by die optrede. Hierdie optrede is moontlik met die die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd, South African SK Markets, All 4 Travel en Versfeld & Hugo Immigrasie Kaartjies open Vrydag 28 Februarie / Tickets available from 28 February.
Meet and Greet Tickets available. Please note that the meet and greet will be from 5pm to 6pm.