Hierdie gaan ‘n groot aand wees. Kom vier die 100 jaar saam met Afrikaans. Almal welkom. Kinders tot 24 maande mag jou stoel deel. Deure open vanaf 6:00pm en optrede begin 6:30pm
We recommend that you do not make travel arrangements or book accommodation until tickets are released and you have booked your tickets.