2026 is die jaar vir eerstes. Afrikaans is Lekker met Refentse, Elandre en Kurt Darren maak vir die eerste keer 'n draai in Kelowna. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd. Tickets will be available from 16 January 2026. Doors open 6:30pm and show starts 7:00pm. All ages