Ons kom kuier in Edmonton vir die eerste keer. Deel die nuus met al jou vriende in die Edmonton omgewing. Dit gaan lekker wees saam met Kurt Darrren, Refentse en Elandre. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd. Doors will open 4:00pm and show starts 4:30pm. All ages are welcome but under 18 must be accompanied by parent/guardian. Please share with your friends in Alberta