Back to All Events
Vir die eerste keer sluit ons Hamilton in op die jaarlikse Afrikaans is Lekker Toer. Kunstenaars is Ruhan du Toit, Bobby van Jaarsveld en Corlea saam met JD Mars. Dit gaan lekker wees !!
Doors open 6:30pm and show starts 7:00pm. Food and drinks are available at the venue. Tickets will be available soon.