Back to All Events
Kom kuier saam in Afrikaans. Met van die grootste kunstenaars gaan hierdie ‘n groot aand wees. Jo Black, Refentse en Bobby van Jaarsveld gaan optree vir drie ure van genot. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd.