Back to All Events

Afrikaans is Lekker 2024 London

Kom kuier saam in Afrikaans met Jo Black, Bobby van Jaarsveld en Refentse. Dit is die eerste keer in London en jy kan dit nie mis nie. Bring al jou vriende. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd.

Previous
Previous
25 May

Afrikaans Is Lekker - Amsterdam

Next
Next
1 June

Afrikaans is Lekker 2024 Calgary